Ander programme

Ander programme

GROOTfm 90.5

Enige ander lekker GROOT onderhoude oor spesiale geleenthede wat buite ons normale program-formaat val.

Categorias: Tecnología

Escuchar el último episodio:

Die dag van 28 Januarie 2020 is vir ewig in Christia Uys en haar twee kinders "ingebrand". Hulle stap die moeilike pad na genesing sedert haar man onverklaarbaar selfmoord gepleeg het. Vandag is dit haar en twee vriendinne se passie om aan die ander eensames wat agterbly ná selfdood te sê: “Jy is nie alleen nie.” Christia en haar dogter Janica gesels tydens die onderhoud met Zander van der Westhuizen oor hul pad van genesing en hoe hulle nou anders gesinne help wat deur dieselfde trauma gaan. Kyk ook gerus die volledige getuienis op LIG se Youtube kanaal:

Episodios anteriores

  • 206 - Sondae-aande gospel - Christia Uys - 26 Mei 2024 
    Sun, 26 May 2024 - 0h
  • 205 - Jennifer Myburgh gesels met Carina Nel 
    Mon, 27 May 2024 - 0h
  • 204 - Grootfm 90.5 Biddag - Eenheid 
    Tue, 30 Apr 2024 - 0h
  • 203 - Biddag - Chiemene en George Hauptfleisch oor Hoop vir ons land en stad 
    Tue, 30 Apr 2024 - 0h
  • 202 - Biddag - Ernie de Meyer 
    Tue, 30 Apr 2024 - 0h
Mostrar más episodios

Más podcasts tecnología de El Salvador

Más podcasts tecnología internacionales

Elige la categoria de podcast